HHi Morne
On behalf of the Dullstroom Fly Fishers and anglers that took part in the event I would like to thank you very much for the use of your fishing waters. Anglers left Dullstroom with a great experience of some of the best waters Dullstroom has to offer. Many did and are indicating they will be back to spend some leisure time with their families and will be back with more mates for next year’s event.
Congratulation on having your waters selected by the majority of the anglers that fished Treeferns as the best waters, Dullstroom Fly Fishers will be presenting you with a certificate of recognition for this prestigious achievement. Well done.
Once again thank you.
Kind regards
Greg Horn
Tel: 013 254 0908
Cell: 083 654 1367
Fax: 086 671 9834
e-mail: greghorn@mweb.co.za
♣
“We have been visiting Treeferns on and off for the past 10 years or more. We are keen flyfishers and have seen some of the best and a lot of very bad venues. Some of the most expensive resorts hardly stock more than twice a year. There are a lot of fish in the dams at Treeferns due to the monthly stocking policy.It is a pleasure to know for sure that there will always be good fishing and a warm welcome at this place.We will be back as usual.”
(Dave and Felicity van den Berg,15 August 2008)
♣
To: Chairman, Secretary and Committee members of FOSAF.
I write this thank you letter as a very proud and happy fly angler. Some time back I was the lucky member to be the runner up in your monthly draw. The prize being a mid-week break at Treeferns Trout Lodge.
Chris Labuschagne, the owner, went out of his way to make our week memorable and more. He was so accommodating that he even allowed us to postpone the trip. Regretfully my wife changed jobs and was unable to accompany us which left dad with his two boys, Jason (9) and Matthew (4).
This was a true experience of the reality of farm life, and boy, did we love it. The boys’ highlight to the end of each day was comparing scratches in the bath. They found farm friends and ended up playing from morning to night with a bit of fishing in between.
That is where the proud father comes in. Jason was able to cast a wet line with a green caddis and retrieve it slowly like a little worm moving on the bottom. In a matter of one hour, he managed to catch two beautiful fish, both which we were able to release. Just to put the fishing in perspective, it took me a day and a half to land my first fish.
The accommodation is comfortable, chalets consist of all the basic requirements of an avid fisherman or a quiet family retreat. The one we stayed in had a kitchen, dining room and lounge, 2 bathrooms, three bedrooms, one with a double bed.
There are 12 dams, so most fisherman would be well accommodated for. All dams are within a fair walking distance but refreshments for the walk would be advisable. Alternatively you could take the easy route and drive. They are all well maintained and the farm does accommodate some cattle.
My love for fishing without compromising my family time proved this Lodge to be the ideal place to be at peace with both. Being totally child friendly, I definitely intend to return with my whole family and enjoy a quite week in this beautiful surroundings with its history waiting to be told.
Again thank you very very much.
Another happy member.
Lionel Ford.
3 October 2008
♣
“ My first time at Treeferns, all I can say it was great, Oom Chris and his team do a wonderful job in making you feel welcome. The fishing was great 4 days and 25 mint condition trout later. I’ll be back for sure.”
Christopher Barnard, Botswana, 7 – 11 July 2008
♣
Con Amore-SkoolVir leerders met Verstandelike GestremdhedeSableweg, EstherparkKempton Park Posbus 8295 Edleen 1625 Tel: (011) 976 1037 Faks: (011) 976 1038 E-pos: principal@conam ore.co.za NPO 024-430 |
3 November 2008
Mnr Chris Labuschagne
Treeferns Trout Lodge
Tel/Faks: 012 664 2394
e-mail: info@treeferns.co.za
Beste Mnr Labusch
agne
CON AMORE KERSMARK 2008
Die heerlike fonteinwater was ‘n groot lafenis tydens ons Kersmark op 30 en 31 Oktober en
1 November. Dit was drie besondere warm dae. U wonderlike skenking het vir ons ‘n groot
besparing mee gebring. Ons het sowat 80 werkers op ‘n skof binne die mark en in die Kosmark
is daar 8 gemeentes wat vir ons ‘n groot diens lewer. Almal het gebaat by Treeferns se
heerlike water.
Ons waardeer die moeite en koste wat u gehad het om die water te bottel, te vervoer en so
meer. Ons is bly ons kon on
s weldoener ontmoet.
Weereens ‘n groot dankie vir u ondersteuning en mooi gesindheid teenoor ons skool. Sonder
die gemeenskap se ondersteuning sal ons moeilik die skool kan bedryf.
Vriendelike Groete
Kumi Gieselbach
Hi Chris , thanks for a great weekend in Panorama . We will definitely be booking another weekend soon in the new year .
REGARD
S
Brian (7 December 2008)
“Come to Treeferns Farm and become one with nature, find your inner child, find a resting place, find peace, be filled with joy, stand in awe while you observe the mind blowing scenery, and get all the rest you need! Return home refeshed and treasure us in your hearts ! Once experience it, you come back time after time. and again.”
Jurie and Christa Lombard. (18 January 2009)
For the romantics at heart…Valentine’s Day is around the corner. Treeferns Trout Farm would make an ideal getaway and is very cost effective – give us a shout and we’ll organize you a fantastic weekend away.
Rina Jackson
uShamwari Safaris & Adventures
072-867 7052 / 011-802 3230
rina@ushamwari.co.za
www.ushamwari
♣
Chris
Weereens baie dankie vir al jou gasvryheid. Ek en Dena en die kinders het ons twee dae daar by julle op Treeferns Lodge terdee geniet. Die uitleg van die huisies is ideaal en verseker elkeen se privaatheid en die geriewe is van hoogstaande gehalte. Verder was die hengel uitdagend maar suksesvol. Baie dankie vir die moeite wat julle almal doen om dit vir ons ‘n aangename ervaring te maak-van George en Amanda tot die skoonmakers en ou Sprinkaan!
Groete uit Centurion
Leon, Dena, Zander e
n Bernard
(1 – 3 April 2009)
Dr Leon Lategan
Senior Lecturer: Biokinetics
Department of Sport and Movement Studies
Faculty of Health Sciences
♣
Naand Oom Chris
Eerstens net dankie dat ons weer van oom se fasiliteite kan gebruik maak , dit is voorwaar vir my n besonderse plek , m.b.t. verblyf , hengel , oom se vriendellikheid en bedagsaamheid , die ongelooflikke natuurskoon, hengel , ag oom Chris , dis sommer net lekker daar .
Dit is met groot afwagting waarna ons uitsien na die naweek .
Mag oom ryklik geseen word, in elke dag .
Groete
Evert
♣
Dear Chris
A really good performance all round.
The weekend was excellent, the guys all had a great time, you really have a lovely farm.
It seems that the popular vote is to go back to Treeferns next year, if you will allow us, and we may well make use of the catering option for at least one of the meals. I will let you have dates in due course.
Kind regards
Lloyd
2009/09/18
Just wanted to drop you a line to say thanks for an excellent experience at Treeferns. Superb fishing, service, accommodation and environment. Can’t wait to get back and will be spreading the word.
Will and Richard Butler
30 September 2009
♣
Baie dankie vir die foto’s en vir ‘n wonderlike week wat ons by Treeferns kon spandeer. Ek praat namens ons almal as ek sê dit was seker die beste en lekkerste week gewees wat ons in ‘n lang tyd geniet het en nogmaals dankie vir die gasvryheid en die gesellige ondervinding. Almal op die plaas was beleefd, gasvry en hulpvaardig. Dit was nou wragtig soos die engelsman sal sê ‘n “awesome” tyd gewees.
Ek weet oom wil graag terugvoer hê wat op die web geplaas kan word en ek besef ook die mees algemene kommunikasie taal van die web is in Engels. Dus skryf ek die volgende in Engels juis oor die rede en oom is vry om dit te publiseer op Treeferns se “web site”. Ek sluit ook ‘n foto of twee in as inspirasie en getuie ter stawing van wat ek hier skryf.
Douw O’Kelley, 16 – 20 Desember 2009
Gary Andrade and Hilda Tee
♣
Goeie More
TJ van der Walt
0848459057
12 – 14 Maart 2010
Hallo Oom Chris,Baie dankie vir n wonderlike en interessante naweek,dit was so rustig en vreedsaam,die skoon lug en verfrissende skoon wind,om nie te praat van die heerlike natuurlike fontein water.Die natuur skoon,die staproete met die watervalle was n avontuur bo verwagting.Dit is absoluut beautiful en n stukkie hemel op aarde.Die chalets is baie cosy en gerieflik ingerig.Ons het n fantastiese lekker naweek gehad,ons wil binnekort weer kom,en langer bly,een aand is heeltemal te kort.Ook wil ek net se,dit was regtig baie lekker om na alles te luister,oor die sandsteen fosiel,die klippe,die fontein se oorsprong,die geskiedenis van die boer oorlog 1901,baie dankie vir al die tyd en aandag om ons alles te wys en te vertel.Dankie vir my klippe,Douw gaan vir my naamplaatjies maak om op te sit,dan kan my mense dit weer geniet.Baie dankie vir die trekker rit vir Milan,ek het sommer heimwee gekry,wens hyt n oupa gehad wat hom so alles kan leer en vertel,goed wat ek en Douw nie ken of van weet,ek dink jy is n fantastiese oupa vir n kleinkind,my oupa was so.Oom Chris jy moet defnitief kom kuier,bel my net wanneer julle n kansie kry; 0832513480. Ek stuur die fotos wat ek geneem het.Ek wil net se, jou web blad is baie indrukwekkend.O en voor ek vergeet,ek wou geld los vir Emma,vir die skoonmaak ,ekt skoon vergeet,ek sal vir Oom gee,om vir haar te gee,of wanneer ons weer gaan,vreeslik jammer daaroor.Nogmaals ,baie dankie,dit was regtig,n baie lekker tydjie.
Baie liefde
Sonya
Goeie dag Oom Chris
Nogmaals dankie vir ‘n wonderlike lodge. Ek sluit foto van my groot trout in. Oom kan dit maar op website sit. Ek gee nie om nie. As oom vir my ‘n posadres kan gee sale k al my fotos op ‘n cd sit en pos.
Groete en nogmaal dankie vir ‘n wonderlike plek.
Stiaan Marais
Silvicultural Forester
Wilgeboom Plantation
PO Box 36, Graskop, 1270
South Africa
Cell – 0836755443
Tel W- 013 7671089
stiaan@klf.co.za
Goeie dag Oom Chris
Nogmaals dankie vir ‘n wonderlike lodge. Ek sluit foto van my groot trout in. Oom kan dit maar op website sit. Ek gee nie om nie. As oom vir my ‘n posadres kan gee sale k al my fotos op ‘n cd sit en pos.
Groete en nogmaal dankie vir ‘n wonderlike plek.
Stiaan Marais
Silvicultural Forester
Wilgeboom Plantation
PO Box 36, Graskop, 1270
South Africa
Cell – 0836755443
Tel W- 013 7671089
stiaan@klf.co.za
♥
Baie dankie vir ‘n wonderlike jaar wat verby is. Ek het nou die dag gekyk en uitgewerk dat ek en my vriende en familie Treeferns vyf keer besoek het!!! Ek spog nie dit is net ‘n bewys oor hoe gelukkig ons is om daar te gaan ontspan. Morne se gasvryheid (van houtvoorsiening tot sterre kyk) en oom Chris se “altyd uit sy pad gaan om aan sy gaste se behoeftes te voorsien”-houding verseker dat Treeferns een van ons gunsteling bestemmings geword het.
Doen so voort en baie voorspoed vir die nuwe jaar aan julle en julle gesinne.
Sien julle in Februarie
Johan en Sandra de Waal




