Stiaan’s Catch

ad-treeferns-mm-683

Goeie  dag Oom Chris

Nogmaals dankie vir ‘n wonderlike lodge. Ek sluit ‘n foto van my groot trout in(3.55kg). Oom kan dit maar op die website sit. Ek gee nie om nie. As oom vir my ‘n posadres kan gee, sal ek al my foto’s op ‘n CD sit en pos.

Groete en nogmaals dankie vir ‘n wonderlike plek.

Stiaan Marais

Silvicultural Forester

Wilgeboom Plantation

PO Box 36, Graskop, 1270

South Africa

Cell – 0836755443

Tel W- 013 7671089

stiaan@klf.co.za

dsc04185-copy2

Comments are closed.